Buitesport prestasie vir Hoërskool Brits
ADVERTISEMENT
Kayleigh Jansen van Hoërskool Brits het op 7 Oktober aan die SA Gym Games in Centurion deel geneem.
Sy het ‘n algehele 2de plek behaal vir Vlak 6.
(1ste plek vir Beam en ‘n 3de plek vir Vault).
Kayleigh het ook aan ADA (American Dance Awards) deelgeneem die 8ste, 9de en 11de Oktober in Centurion. Daar was n totaal van 1805 items tydens die kompetisie.
Sy neem deel in die “Competitive section”.
– Razzle Dazzel Jazz Solo –
* Ultimate Gold
* Spesiale toekenning vir “seamless integration of acro into jazz”
* 2de plek Katogorie wenner
– After Excistance Contemp solo
* Ultimate Gold
* 2de Plek Kategorie wenner
– Duet- Ultimate Gold
– Quatret – Ultimate Gold
– Overall 2de van die kompetisie 13 jaar
– Ultimate Challenge winner met punte bo 290 en ook genooi om volgende jaar aan die Ultimate Challenge kompitisie in Miami Amerika te gaan deelneem.












