NGSSA skuts skiet raak
ADVERTISEMENT
Na 5 Ligas en ‘n suksesvolle proewe het 42 skuts aan die minimum vereistes voldoen en hulle kwalifiserende punt geskiet. Hulle het hul Provinsiale klere verwerf in skyfsiet en gaan NGSSA (North Gauteng School shooting Association / Ñoord Gauteng skole skutters Assosiasie) verteenwoordig by SA’S. Die toernooi word gehou by Castle De Wildt in Modimolle vanaf 5-9 October 2025. Baie geluk aan elkeen van julle.












