Laerskool De Tyger leerder vaar puik in Skyfskiet
ADVERTISEMENT
Andu Nel leerder van Laerskool De Tyger het aan die SAARA WP-kompetisie 1 deelgeneem .Andru het ‘n Goue Medalje verwerf in die 0.14 3P(3posisie dissipline ).Dit was Andu se eerste kompitisie in die “nuwe” 3 P -dissipline en het uitstekend van sy taak gekwyt.










