Laerskool Worcester-Oos krieketspeler verteenwoordig die Kaapse Wynland tydens die interdistrikte kriekettoernooi
ADVERTISEMENT
JG Lingenfelder het die Kaapse Wynland verteenwoordig by ‘n interdistrikte kriekettoernooi in Paarl/Wellington. JG se span het drie van hul vier wedstryde gewen en tot in die finaal gevorder. Pragtig JG, Laerskool Worcester-Oos is trots!











