HS Rustenburg Krieket nuus
ADVERTISEMENT
Rustie-krieket
Die Rustie eerste span krieketspelers wen vir Hoërskool Lichtenburg met 143 lopies, Saterdag – 24 September 2022. Die 2de span speel teen Hoërskool Brits se 1ste span en wen met 3 paaltjies. Die o.15A-span speel teen Potch Volkies in die semifinaal en verloor met 5 paaltjies. Die o.15C-span speel teen Hoërskool Brits se o.15A-span en verloor met 3 paaltjies.

Dewald du Plessis tydens hul wedstryd teen Hoёrskool Lichtenburg. Hy kolf ook 104.









