Laerskool Randhart krieketspeler word aangewys as die Fairland aandreeks speler van die jaar
ADVERTISEMENT
Tydens Laerskool Fairland se aandreeks is Laerskool Randhart se Ruben Swanepoel as die beste speler van die toernooi aangewys . Ruben is ook as die beste kolwer aangewys .









