Laerskool Swellendam Provinsiale hokkie prestasie
ADVERTISEMENT
Kian Steenekamp en Marné Augustyn is opgeneem in die Boland Shiraz span wat 26-28 Junie in die Paarl deelneem aan die hokkie streekstoernooi. Ons is baie trots op julle en sterkte met die toernooi.

Kian Steenekamp

Marné Augustyn









