Hokkie prestasies vir Laerskool Muldersdrif
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrif se hokkie spanne vaar goed en dring deur na die volgende uitspeelrondtes.

Liga kwartfinale: o.12 A

Liga semi-finale: Jnr. Seuns,

Liga semi-finale: , o.10A, o.11A en 1ste Dogtersspanne.

Liga semi-finale: o.10A, o.11A en 1ste Dogtersspanne.

Liga semi-finale: o.10A, o.11A en 1ste Dogtersspanne.

Van Links: Markus Beyers, Inge Grobbelaar, Keegan Murphy, Mieke vd Merwe, Wian vd Merwe, Mieke Pitout en Ruben Eunson










