Hoërskool Transvalia dogters word verkies tot hul onderskeie Suid-Gauteng hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Transvalia dogters wat verkies is tot hul onderskeie Suid-Gauteng hokkiespanne:

Katelynn vd Walt – SG o.14 D-Span, Bianca Maree – SG o.14 B-Span, Lynnè Heymans – SG o.14 C-Span, Mila Louw – SG o.16 B-Span,
Ashley-Leigh Blignaut- SG o.14 B-Span, Leanè Meyer – SG o.16 C-Span, Alessia Guglielmi – SG o.16 D-Span.









