Hoërskool Noordheuwel o.16 hokkieseunsspan presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o.16 hokkieseunsspan van Hoërskool Noordheuwel wat aan die Alan Monk Toernooi deelgeneem het en puik presteer het. Die span behaal ‘n brons medalje by die toernooi. Welgedaan aan elke speler en afrigter van hierdie span.
![]()










