Hoërskool Overberg presteer in hokkie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overberg leerder Duran de Wee is gekies om vir die Cape Town Premier League o.18 HEAT gedurende die September vakansie deel te neem. Hy het ook hierdie jaar die Boland A 0.18-hokkiespan verteenwoordig.











