Laerskool Tzaneen wen LPL Hokkie
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen se eerste seuns hokkiespan is die wenners van die Limpopo Premier Hokkie liga.
Wedstryde is op Saterdag, 10 September gespeel teen LS Pietersburg-Oos en LS Pietersburg.
Die Larries wen Oosskool 2-0 asook Suidskool 4-0. Die eerste dogtersspan is naaswenners. Hul speel die eerste wedstryd gelykop teen LS Pietersburg-Oos 1 elk en wen Suidskool 4-0.
Baie geluk aan hierdie twee spanne met uitstekende hokkie wat Saterdag gespeel is.
Eerste seuns hokkiespan: Mnr Pitman Opperman (Afrigter), was afwesig tydens die neem van die foto.
Voor v.l.n.r.: Ilana Lubbe, Zené de Jager, Jana Jacobsz, Maryna Jacobsz, Tshegofatso Matlabyane, Shekinah Ramabulana, Lika Nel.
Agter v.l.n.r.: Milan Ferreira, Linmari Duvenage, Juliana du Plessis, Leandre de Lange, Tyana Zaayman.
Jaimie de Carvalho
Christiaan Jansen van Vuuren
Francois Thiart
Cohen Dreyer
Schalk Rossouw
MJ Pohl
Kian Lategan
Darius van Eeden
Ndzalama Twala
Mario Steyn
Conrad Venter
Mnr Stefan de Beer
Ndzalo Makhubela
Nhluvuko Shiviri









