Hoërskool DF Malan leerder presteer in hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Dirk Hagen en sy WP o.16-span wat gedurende die Julie-vakansie aan die SASHOC u16 Southern Regional Tournament deelgeneem het. Dirk se WP-span was die toernooiwenners. Baie geluk, Dirk Hoërskool DF Malan is trots op jou.












