Hugenote Laerskool Boland IPT hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hier is Hugenote Laerskool se spelers wat tot Boland Hokkie IPT- en streekspanne verkies is. Hulle sal tydens die komende skoolvakansie aan die IPT-toernooi in Johannesburg en die Streektoernooi in die Paarl deelneem. Hierdie hokkiesterre is:
- Adriaan Burger – Nie-reisende reserwe
- Jaco Bruwer – Shiraz-span
- Teysha Marthinus – Barlinka-span
- Casey Baron – Barlinka-span
- Caren Morris – Shiraz-span
- Zahn Fouché – Pinotage-span










