Laerskool De Tyger karateka vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Keisha Roux (Graad 6) het deelgeneem aan Francois de Plessis karateskool se klubkometisie op 26 Augustus 2023. Sy het ‘n 2de plek in Kata en 3de plek in Kumite behaal. Sy is ook gekies vir die Overberg-span en sal die 14de Oktober deelneem aan die Overberg-streekskompetisie. Baie geluk Keisha, Laerskool De Tyger is trots op jou!










