Laerskool De Tyger neem deel aan die Laerskool Bellville-Noord Sportdag
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons o.11- en o.12-netbalspanne met die toekenings wat hul ontvang het. Baie dankie aan al ons spanne wat deelgeneem het asook die groot hoeveelheid ouers wat kom ondersteun het. Laastens wil ons baie dankie sê aan Laerskool Bellville-Noord vir die heerlike dag wat julle gereël het. Laerskool De Tyger waardeer dit!












