Laerskool De Tyger se 2025 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Gedurende Laerskool De Tyger se prysuitdeling het leerders erkenning ontvang vir hulle uitstekende akademiese en sport prestasies. Ons is bitter trots op elkeen van hulle!
Eben Warrington – Mini-Krieket 0.9 Beste speler
Jacobus Stander – Rugby 0.9 Beste voorspeler
Azaan Herzog – Netbal 0.9 Beste speelster
Liam Nel – Hokkie 0.9 Mees belowende speler
Jovan Keyter – Rugby 0.9 Beste agterspeler.
Ruan Rawles – Mini-krieket 0.9 Beste vordering
Laylah van Vuuren – Hokkie 0.9 Beste vordering
Madelize Zwiegers – Netbal 0.9 Beste vordering
Valentino Davids – Rugby 0.9 Beste vordering
Sportvrou van die jaar (2025): Links: Leah van der Merwe (Gr. 6) Regs: Kaylie-Holly Whitehead (Gr. 6)
Sportman van die jaar (2025) & Dux -leerder 2025: Dandré Geldenhuys (Gr. 7)










