Hoërskool Upington skietspan het uitstekende uitslae behaal
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Upington skietspan het uitstekende uitslae behaal tydens die Posliga Skiet:
- o.16 Pistoolspan – 2de plek
- o.21 Veergeweer span – 3de plek
- o.14 Veergeweer span – 1ste plek
Johan Serfontein skitter ook met 1ste plek in die Drieposisie én 1ste plek in die 10m staan. Verder is die Noord-Kaap skietspan wat na SA’s gaan aangekondig, en ons is ongelooflik trots dat die volgende Uppies ingesluit is:
- Annika Greyvenstein
- Johan Serfontein
- Carla Hanekom
- Maass
- Swart
- -Lee Cloete
- Milan Rich
Baie geluk, skuts! Sterkte met die voorbereiding – ons staan bankvas agter julle.














