Hoërskool Duineveld skuts neem aan die SANSSU Nasionale Posliga deel
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld se skuts het aan die SANSSU Nasionale Posliga deelgeneem. Dit is altyd ’n hoogtepunt op die kalender. Duineveld se skuts
het weer besonder goed gevaar. André du Rand en Nalet Maass het in die o.21 veerklas deelgeneem. André het ’n eerste plek behaal en Nalet het derde geeïndig. Ons is baie trots op hierdie prestasies.
Andre du Rand and Nalet Maass










