Bethlehem Voortrekker HS leerder kwalifiseer vir Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Nienke Venter het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe vir Randslag (o.16) en Drukluggeweer (o.16) deel te neem wat op 7 en 8 Oktober 2022 by Sandrivier-58 se Excalibur-skietbaan in Welkom sal plaasvind.
Trekkertrots!
![]()










