Krieket uitslae vir Hoërskool Duineveld
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld se 1ste Krieketspan het ’n puik oorwinning behaal teen Hoërskool Upington. Duineveld kolf eerste:
Duineveld: 130/8 (20 beurte)
Beste kolwers:
Kian Naudé – 57 (39)
Derik Cloete – 20 (43)
Wilmar Myburgh – 18 (14)
Hoërskool Upington word uitgeboul vir 71 lopies (14.2 beurte):
Beste boulers:
Marnus Myburgh – 4/11
Xander O’Connell – 2/8
Joshua Visagie – 1/12
Duineveld wen met 59 lopies!










