Hoërskool Upington skitter aan die Sentraal Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op hul Tennisspelers wat aan die Sentraal Tennistoernooi deelgeneem het!
- Die seunspan het puik vertoon en algeheel 4de geëindig, terwyl die dogterspan met sterk spel ’n uitstekende 3de plek behaal het.
- ’n Spesiale vermelding aan Rohlandi van der Ryst wat al haar enkelwedstryde as Uppies se Nr. 1 speler gewen het, en as die beste dogtersspeler van die hele toernooi aangewys is!
Baie geluk aan elke speler – julle het ons skool met trots verteenwoordig!














