Hoërskool Upington bergfietsryers behaal die Noord-Kaapspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nieke Engelbrecht en Jan-Harm Engelbrecht met hul insluiting in die Noord-Kaapspan wat aan die ‘Cycle Lab MTB Schools Final’ in Piet Retief, 4–5 Oktober 2025, gaan deelneem! Hoërskool Upington is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir bergfietsry. Sterkte met die voorbereidings – julle hou ons Uppie naam hoog!
![]()










