Maragon Olympus is trots op twee van hul oud-Maragon leerders
ADVERTISEMENT
Maragon Olympus is ongelooflik trot op twee van hulle oud-Maragon leerders! Angeli Bessinger (Hoërskool Waterkloof) en Katelyn Bezuidenhout (Afrikaanse Hoër Meisieskool) is beide uitgenooi om in 2026 aan ’n akademiese presteerder-toer na óf Amerika óf Skotland deel te neem. ’n Ware bewys dat harde werk en toewyding altyd vrugte afwerp.












