Die Hoërskool Wagpos hoofleiers 2024/2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Die Hoërskool Wagpos leerders wat verkies is tot leiers 2024/2025!
Voor: SW Liebenberg (Hoofseun en sport voorsitter), Mnr. A.L. Joubert (skoolhoof) en Maretha Joubert (Hoofdogter en bemarking voorsitter). Agter: Gustav Wichmann (sosiale voorsitter), Ruben Joubert (dissipline voorsitter), Joné O’Connell (kultuur voorsitter) en Leandri Crouse (Akademie voorsitter).










