Hoër Volkskool Koshuis hoofleiers van Huis Cronje word aangewys
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoër Volkskool leerders is aangewys as die leierspan van Huis Cronje, die koshuis van Hoër Volkskool: Sare Viljoen – onderhoofdogter, Carla van Tonder – hoofdogter, Chris de Wet – hoofseun en Joshua du Toit – onderhoofseun. Baie geluk!










