Hiermee Laerskool George-Suid se hoofleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Laerskool George -Suid met trots ons hoorleiers vir 2026 bekend:
- Hoofseun: Juvan van der Merwe
- Hoofdogter: Nicola Nel
- Onderhoofseun: Cayden van den Berg
- Onderhoofdogter: Mariané Labuschagne
Veels geluk julle! Ons weet dat die leuse julle dryfkrag sal wees:
“Die enigste waardige motivering vir leierskap is ‘n diep begeerte om ander mense te dien.” Johan Smith










