Hoërskool Ellisras netbalspeler gekies vir die o.15 Limpopo span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Katlego Selepe van Hoërskool Ellisras wat gekies is om die Limpopo o.15‑netbalspan te verteenwoordig by die All Ages Tournament in Johannesburg van 26 Junie – 02 Julie. Jou harde werk en toewyding maak ons ongelooflik trots!










