MTB -WC XCO prestasie vir Laerskool Hugo Rust bergfietsryer
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust bergfietsryer Maleagi Malherbe het die afgelope naweek by die WC XCO #2 by DIAMANT ESTATE, uitstekend gevaar. Hy het ‘n medalje in die SPROG BOYS afdeling, verower.










