Hoërskool Eldoraigne neem deel aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is ongelooflik trots op al ons Eldo-tennisspanne wat hierdie naweek by die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi puik presteer het!
- Senior dogters – Wen die dogtersafdeling
- Junior dogters – derde plek
- Seunsspan – derde uit 13 spanne
- En natuurlik vat die Eldo’s ook die GEESBEKER huis toe!
Baie geluk Eldo’s! Julle laat ons harte ektra groen klop van trots!








