Laerskool Rooihuiskraal leerder neem deel aan die Gauteng Noord Dogters Jukskei span
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal spog graag met Carla Meades (regs) wat in die o.13A Gauteng Noord Dogters Jukskei span deelgeneem het aan die SA Kampioenskappe. Hulle het ‘n ongelooflike 2de plek behaal. Báie geluk Carla! Ons is baie trots op hierdie uitstaande prestasie.










