Hoërskool Eldoraigne leerders presteer by die Gasvryheidstudies Olimpiade 2025
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is ongelooflik trots op ons 10 leerders wat vanjaar aan die Gasvryheidstudies Olimpiade 2025 deelgeneem het en ’n uitstekende gemiddeld van 74% behaal het! ’n Spesiale gelukwensing aan Rachel Bryant wat ’n merkwaardige 90% behaal het en eerste in Gauteng is en ‘n derde plek landswyd deel. Dankie aan ons toegewyde leerders vir hul harde werk en trots wat hulle in die vak inploeg!











