Hoërskool Zwartkop leerder presteer in jukskei
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop leerder Marghereet Visser het vanaf 3 – 7 Julie 2023 aan die Suid-Afrikaanse jukskei toernooi te Windhoek, Namibië, deelgeneem. Sy is die kapteine van die o.16 span wat ‘n silwer medalje huis toe gebring het. Die o.16 span eindig gelyk op met Namibië aan die einde van dié toernooi.













