Hoërskool Monument se eie skopboks kampioen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Monument leerder Chloé Assad is ‘n Wêreldkampioen in 3 Kickboxing items: Chloé het deelgeneem aan die “WKO World Championships” in Barnsley, Engeland. Sy wen goue medaljes in “Sport Boxing, Low Kick Light & Low Kick”. Sy word aangewys as Wêreldkampioen in al drie die items. Sy wen ook silwer medalje vir “Light contact Kickboxing”
- Ranked No. 1 in the world – Female Featherweight Low Kick.
- Ranked No. 4 in the world – female Featherweight Light Contact kickboxing.
- Ranked No. 5 in the world – female Featherweight Sport Boxing.











