Hoërskool Driehoek leerder verwerf haar Protea KSA-kleure
ADVERTISEMENT
Olivia Olivier van Hoërskool Driehoek het tydens ‘n Spog-gala haar Protea KSA-kleure ontvang. Sy vertrek na Wallis waar sy Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die ICO Wêreldkampioenskap vir Mixed Martial Arts. Mag hierdie die begin wees van nog baie hoogtepunte!










