Hoërskool Nylstroom leerders deel van die Top 5 Akademiese Presteerders in die Distrik
ADVERTISEMENT
Me. A Holtzhausen het saam met van Hoërskool Nylstroom leerders die Top 100- kamp bygewoon. Anri Loots en Madia van Jaarsveld het elk met ‘n medalje weggestap vir hul plek onder die Top 5 Akademiese Presteerders in die Distrik.
Ons is ongelooflik trots op julle! Hou aan om te skyn, Nylies!










