Primêre Meisieskool Oranje atlete het aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende dogters waS ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem het.

Van links voor: Lea Cilliers, Lexi Schutte, Carli du Plessis, Lizé Husselman
Van links agter: Danielle van Eeden, Liané Heckroodt, Annebel Fick, Zea Vorster, Adriana Burger
Die volgende dogters het presteer soos volg:
0.10
Carli du Plessis:
- Verspring 7de
Lizé Husselman:
- Hoogspring 19de
0.11
Lea Cilliers:
- 1200m 9de
o.12
Annebel Fick:
- 150m hekkies 7de
- 75m hekkies 7de
Zea Vorster:
- Hoogspring 16de
0.13
- Adriana Burger: Verspring 23ste









