Die Graad 4 tot Graad 7 van Primêre Meisieskool Oranje besoek die Planetarium
ADVERTISEMENT
Die graad 4 tot 7 dogters van Primêre Meisieskool Oranje het die Planetarium besoek op Naval Hill.
Die dogters was verstom en verras oor al die inligting wat hulle ontvang het. Alles het baie realisties gevoel en was so interessant dat hulle nie kan wag tot volgende jaar se besoek aan die planetarium nie.
Baie dankie vir die goeie diens by die planetarium!














