Hoërskool Witteberg atlete atletiek SA Kampioene
ADVERTISEMENT
ASA SA KAMPIOENSKAPPE 2022: Baie geluk aan die volgende Hoërskool Witteberg leerders wat aan die ASA SA kampioenskappe deelgeneem het en weereens puik prestasies gelewer het.
- Gerhard Bossert Eerste 1500 hindernis S16
- Amy Kotze Eerste Driesprong D16
- Leoze Lottering Eerste Spiesgooi D16
- Charl Greyling Eerste Hammergooi S18
- Jane De Villiers Derde 5km stap D16
Amy Kotze
Charl Greyling ASA
Gerhard Bossert
Jane de Villiers
Leoze Lottering










