Laerskool Helderkruin leerders presteer in sport
ADVERTISEMENT
Laerskool Helderkruin leerders presteer in sport. Gauteng Netbal! Baie geluk aan Miané Fourie, Danika Mouton, Charlume v Niekerk en Mika Stander wat gekies is vir onderskeidelik o.12 en o.13 Gauteng Netbalspanne! Ons is baie trots op julle!

Ons o.12 netbaldogtes is die D12 Ligawenners!! Baie geluk aan ons 0.12 Netbaldogters sowel as hul afrigters!!! Hulle is die D12 ligawenners vir 2023. Ons is baie trots op julle!
- Charlumé v Niekerk, Danika Mouton, Elmay Jenkins, Mené v Heerden, Mika Stander, Vonmonique
- Conradie, Zané Viljoen, Mia Laurens
- Afrigters: Me. Anandri Rossouw en me. élRaana Barnard.

o.12 Liga Wenners 2023
Goue Leeus Rugby o.12: Baie geluk aan Bogosi Mathabe, Menahem v Schoor, Nathan Bruynius, Ponza Tshishonga en Tallesin Griffiths wat gekies is vir die o.12 Goue Leeus Span! Ons is baie trots op julle!
Goue Leeus Rugby o.13: Baie geluk aan PJ Matthews, Zian Martiz, Janu Henning, Angelo Erasmus en EJ Lourens wat gekies is vir die o.13 Goue Leeus Span! Ons is baie trots op julle! Ons wens hulle sterkte toe vir die res van die Rugbyseisoen.











