Hoërskool Montana wys hul staal toutrek is lekker trek
ADVERTISEMENT
Wie het geweet ‘n tou kan so swaar wees? Hoërskool Montana het in Malmesbury gewys uit watter staal hulle gemaak is. Dankie vir die bloed, sweet en spanwerk.
- 420kg seuns algeheel 3de plek
- 440kg dogters algeheel 6de plek
- 480kg dogters algeheel 5de plek
- 520kg seuns algeheel 6de plek
- 520kg dogters algeheel 5de plek
- 520kg gemeng algeheel 4de plek
- 560kg seuns algeheel 9de plek
















