Hoërskool Montana VRL en BK vir 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nuwe leiers van Hoërskool Montana wat gekies is vir die VRL & BK 2025! Ons is trots om hierdie talentvolle groep jong leiers aan te wys wat die volgende jaar met toewyding en visie sal lei.
- Ry 4 van links na regs: Evert Marais, Petri Feast, Gerrit Hugo, Armand Lourens, Robert Nieuwenhuizen, Waldo Botha
- Ry 3 van links na regs: Catelinn Cupido, Danelle Cooke, Deyaan Jeena, Taylea Fredericks, Elle Thomson, Mari le Roux, Leroy Thiart
- Ry 2 van links na regs: Heloise Calitz, Dilané Vermeulen, Kay-Lee Kotzé, Karleigh Bruwer, Abu-Bakr Isaacs, Nirah van Rhyn
- Ry 1 van links na regs: Randall Stackling, Alta Rossouw, Zahraa Isaacs, Lisa Thomson, Nicole Cupido, Zinique Buys










