Hoërskool Montana danser skitter by die Wynland Grand Slam Streekskompetisie
ADVERTISEMENT
Gerrit Hugo skitter by die Wynland Grand Slam Streekskompetisie! Met ’n uitstaande vertoning in die Silwer 1-vlak vir die 16 – 22 jaar ouderdomsgroep, het Gerrit 1ste plekke behaal in 8 van die 11 danse, insluitend die tango, wals, foxtrot en die Argentynse tango. ’n Fantastiese vertoning wat sy talent en harde werk ten toon stel.













