Primêre Skool Jordania danser gekies om SA te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ilan Maree van Primêre Skool Jordania wat Provinsiale klere in Freestyle en Slowdance ontvang het. Sy is gekies om SA te verteenwoordig op 26 – 28 Junie in Blackpool London. Geluk Ilan, dis ‘n puik prestasie!









