Hoërskool Fichardtpark danser kom in aanmerking vir haar Protea-kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark danser Megan Muller wat gekwalifiseer het om Suid-Afrika by die IDO Disco Wêreldkampioenskappe in Swede te verteenwoordig! Die Wêreldkampioenskappe vind in Sepetember plaas en Megan kom ook in aanmerking vir haar Protea-kleure. Ons is ongelooflik trots op jou, Megan, en wens jou alle sterkte toe vir die Wêreldkampioenskappe!










