Primêre Skool op die Voorpos danser presteer puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die talentvolle dansers van Primêre Skool op die Voorpos wat puik presteer het as deel van Dance de Lou en Nastassia School of Dance by A-Arts, onder die inspirerende afrigting van Juffrou Lou-Marié Bruwer en Nastassia Tudela Capdevilla.
Julle het werklik uitgeblink! Ons is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë, grasie en talent.
Hou aan om te skitter!










