Hoër Landbouskool Boland Baanbrekers in Banhoek
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland Baanbrekers in Banhoek! Die tweede liga-wedstryd by Bethlehem Plaas was niks minder as uitdagend nie. Met ’n styl en tegniese roete het ons 6 ryers gewys uit watter hout hulle gesny is.
Hoogtepunte:
- Barend van Zyl – 5de (Sub Junior HS)
- Gavin Gird – 9de (Youth Men 15)
- Janko Cronje – 12de (Junior Men 17) – ten spyte van steke!
- Welgedaan aan al die manne wat deelgeneem het. Julle harde werk werp vrugte af!
- Dankie aan ons borg AECI.
Photo krediet: @stianspots




















