Laerskool Witpoort fietsryers presteer aan die interprovinsiale fietsrywedrenne
ADVERTISEMENT
6 van ons leerders het in Oktober deelgeneem aan die interprovinsiale fietswedrenne, waar Laerskool Witpoort 30ste geëindig het onder al 9 provinsies se top skole.









