Laerskool Bakenkop fietsryer presteer
ADVERTISEMENT
Katelynn Evans het op 4 September gaan deelneem aan die Gauteng fietsry kompetisie en het ‘n 2de plek gekry. Sy ontvang haar Gauteng klere in fietsry! Dis nog ‘n eerste prestasie in die sport by Laerskool Bakenkop! Pragtig Katelynn!










