Hoër Volkskool het die Karoogala aangebied
ADVERTISEMENT
Karoogala aangebeid deur HVS. 22 Februarie het die jaarlikse Karoogala weer na Covid hervat. Die skole wat aan die Hoërskole-kompetisie deelgeneem het, was Hoër Volkskool, Union High, Cradock Hoërskool, Gill College en Marlow. Die totale punte was:
Meisies:
- 1 Union High 190
- 2 Hoër Volkskool 168
- 3 Gill College 17
- 4 Hoërskool Cradock 15
Seuns:
- 1 Hoër Volkskool 224
- 2 Union High 101
- 3 Marlow 59
- 4 Gill College 19
Algeheel wen Hoër Volkskool met 392
- 2 Union High 291
- 3e Marlow 59
- 4e Gill College met 36
- 5e Cradock Hoërskool 15
Daar is slegs een rekord verbeter deur Marlien Crewe-Brown in die 50m Borsslag-item.
- Die Victor Ludorum is Izak Hattingh (HVS) met ‘n totaal van 36 punte
- Victrix Ludorum is Marlien Crewe-Brown (HVS) met ‘n totaal van 38 punte.
IZAK EN MARLIEN










